12.4.11

Suid-Afrika; Ningizumu Africa; South Africa; Mzantsi Afrika

1.221.037 km²

49.991.300 hab.

Cape Town, Pretoria, Johannesburg




Música/Bandas: موسيقى / فرقة. Musik / Band; Musique / Groupe; Музыка / Band; 音樂 /樂團。



Felix Laband

Note: 13
Felix Laband: http://www.youtube.com/watch?v=DafuN_gqI7s

- Thin Shoes in June (2001) [downtempo, electronic, minimal, acid jazz]
- Dark Days Exit (2005) [downtempo, electronic, minimal, acid jazz]


Kalahari Surfers

Note: 15
Kalahari Surfers: http://www.youtube.com/watch?v=Y1Zs_VjKYZ4

- Gross National Product (1983) [psy-trance, african, popular, downtempo, electronic]
- Panga Management (2006) [psy-trance, african, popular, downtempo, electronic]


Miriam Makeba

Note: 16
Miriam Makeba: http://www.youtube.com/watch?v=P2gMLCLSZ9w

- Makeba! (1968) [worldbeat, african, popular, political, jazz]
- Welela (1989) [worldbeat, african, popular, political, jazz]


Gwigwi Mrwebi

Note: 14
Gwigwi Mrwebi: http://www.youtube.com/watch?v=ovxW7tGglog

- Kwela by Gwigwi's Band (1967) [mbaganga, kwela, jazz]


Brenda Fassie

Note: 13
Brenda Fassie: http://www.youtube.com/watch?v=UzR65dj-8Ns

- Abantu Bayakhuluma (1994) [africa, kwaito, pop]
- Myekeleni (2002) [africa, kwaito, pop]




História:  التاريخ؛ Histoire; История; Geschichte; 歷史


Die geskrewe geskiedenis van Suid-Afrika begin op 6 April 1652 toe 'n verversingstasie by die Kaap van Goeie Hoop deur Jan van Riebeeck namens die Verenigde Oos-Indies Maatskappy gevestig is. Vir die grootste deel van die 17de en 18de eeue was die vestiging, wat stadig aan die uitbrei was, 'n Nederlandse besitting. Die Nederlandse setlaars het uiteindelik naby die Visrivier met die Xhosas, wat besig was om in 'n suidwestelike rigting uit te brei, in aanraking gekom. 'n Reeks oorloë, wat as die Kaapse grensoorloë bekend staan, het hierop gevolg. Die oorloë is meestal deur botsende belange oor grond veroorsaak. Om arbeidstekorte in die Kaap te verlig, is slawe uit Indonesië, Madagaskar, en Indië deur die Nederlandse owerheid ingevoer. Die meeste afstammelinge van dié slawe, wat gereeld met Nederlandse setlaars getrou het, is later saam met die oorblyfsels van die oorspronklike Khoikhoi as Kaapse kleurlinge en "Kaapse Maleiers" geklassifiseer. Hierdie twee groepe verteenwoordig sowat vyftig persent van die bevolking van die provinsie Wes-Kaap. Die Europese immigrante uit Nederland is onder meer aangevul deur Duitsers en Franse Hugenote.






















Sem comentários:

Enviar um comentário